Elyssa Davalos

Elyssa Davalos
Geboorte 30 Mei 1959 (1959-05-30)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Alexa Davalos
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en skryfster
Aktiewe jare 1973–2007
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Elyssa Davalos (gebore 30 Mei 1959) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse MacGyver (1985) en Diagnosis Murder (1993).


Developed by StudentB